Weg!

ONTMOET DIE SKRYWERS

Hoe het hierdie projek begin? My vriende Warwick en Michèle Tarboton, wat in Modimolle woon, het die Waterberg BioQuest-webwerf ( waterberg-bioquest.co.za) gestig om soveel as moontlik van die streek se fauna en flora op te teken. ’n Paar van ons het begin om foto’s van blomme op die webwerf te laai.

Ek het eendag aan Warwick genoem dat die webwerf nuttig is, maar dat ek nie in die veld ’n plant op my foon kan opsoek nie – ’n boek met al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related