Agter Die Skerms
Hoekom wou jy graag by Weg werk? My pa, Gavin Hartney, is ’n jare lange aanhanger, en dis deur hom dat ek Weg begin lees het. Dis lekker om deur die skrywers en lesers se oë “saam te reis” na die uithoeke van ons land. Hoe ervaar jy Weg se aanlyn