Weg!

’n Man sonder naam

Vir iemand wat in die Klein-Karoo grootgeword het – waar jy net sommige winters sneeu op die pieke van die Klein-Swartberg kon sien – was Chicago se winterstrate vol sneeu ’n aangename verrassing. In 2007 het ek nagraads in geografie op Stellenbosch gestudeer toe ek die geleentheid kry om vir ’n tydjie in Amerika navorsing te doen.

Daar moes ek werk om die ekskursie te finansier. Vir die eerste paar maande het ek in Chicago gebly. Ek was in Edgewater, ’n noordelike voorstad van Chicago, waar ek toe werk kry in Barry’s Spot, wat pizza verkoop.

Die klante by Barry’s was meestal bekende gesigte wat elke dag ingeloer het om hulle gewone bestelling te plaas.

Barry’s Spot se eienaarslaan, kom van Ladismith in die Klein-Karoo.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related