WAT SÊ DIE MENSE?
Oct 01, 2021
2 minutes
Andy Lawerlot
Bestuurder, Suid-Kaap Verf
“Ek bly my lewe lank op Riversdal. Dis ’n plekkie waar jy nog vryelik kan rondloop en nie gedurig oor jou skouer hoef te loer nie.”
Johanna Swarts
Afgetree
“Ek is 1941 op Oakdale gebore. Ek het baie jare op die plase gewerk, en ek verlang deesdae na die plaas. Ek het ook
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days