SARIE

HEMEL op die platteland

‘MY KAROODORP, MY MUSE’

ERIKA VAN ZYL, LANDSKAPSKILDER EN GALERYEIENAAR VAN PRINS ALBERT

Dis ’n byna daaglikse ritueel en een waarvoor Erika van Zyl nooit moeg kan raak nie: Om verder te skilder aan haar geliefde Prins Albert. Hoe dan anders, as hierdie Karoodorp aan die voet van die Swartberg haar muse is. “Elke draai lyk soos ’n doek wat wag om geskilder te word,” vertel Erika, ’n landskapskilder en ook galery-eienaar. “Hierdie dorpie het nie net my kuns gevorm nie, maar ook ’n onmisbare deel van my kreatiewe identiteit geword.”

Sy en haar man, Dewald, bly al vir vier jaar hier. Tog het hul liefdespad met Prins Albert ’n wye draai geloop. In 2003, toe hulle nog in Lephalale, Limpopo, gewoon het, het ’n kliënt Erika gevra om sy geboortedorp te skilder – die einste Prins Albert, ’n dorp waarvan sy nog nooit gehoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related Books & Audiobooks