Luzia het as jong dogtertjie in Suidwes groot geword.
Sy het jare lank alleen teen die JAKKALS baklei en met die genade van die Hemelse Vader uit die donker gat van depressie geklim.
Haar eerste bo...view moreLuzia het as jong dogtertjie in Suidwes groot geword.
Sy het jare lank alleen teen die JAKKALS baklei en met die genade van die Hemelse Vader uit die donker gat van depressie geklim.
Haar eerste boek vertel die verhaal van haar stryd, maar ook van hoe sy depressie oorwin en die JAKKALS na die diep donker gat toe gestuur het.view less