Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ek bly by jou
Ek bly by jou
Ek bly by jou
Ebook24 pages11 minutes

Ek bly by jou

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.

LanguageAfrikaans
Release dateDec 21, 2017
ISBN9781547512300
Ek bly by jou
Author

Edward Hendriks

In het dagelijks leven ben ik copywriter van beroep. Eerst in dienst van verschillende reclamebureaus, sinds een jaar of tien als freelancer. Ik was dus altijd al veel met teksten en ideeën bezig. Toch bleef de gedachte aan een ‘echt boek’ maar lokken. Geen boek in opdracht, maar iets wat ik helemaal zelf zou kunnen verzinnen.Toen ik in het voorjaar van 2009 een maand in Napels doorbracht om er de Italiaanse taal te leren, kwamen de ideeën voor een boek bovendrijven. Het zou nog tot juni 2012 duren voor de maffiathriller ‘Bloedgeld’ in de boekwinkels lag.Daarna wilde ik wel verder met schrijven. Wat volgde, was een nieuw verhaal dat zich wat dichter bij huis afspeelt. ‘Gezworen vrienden’ lag vanaf april 2014 in de boekhandel. Eind mei 2017 was het tijd voor thriller nummer drie: ‘Geen weg terug’. Begin 2019 verscheen de thrillernovelle ‘Het meisje van toen’. En eind 2019 breng ik mijn eerste jeugdthriller uit: ‘De heks van de Bergweg’.Ik sta open voor interessante samenwerkingen, interviews en andere projecten. Natuurlijk kun je me ook altijd inhuren als copywriter of ghostblogger.Ik heb drie dochters, een vrouw en een grote voorliefde voor Italië.

Related to Ek bly by jou

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Ek bly by jou

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Ek bly by jou - Edward Hendriks

    Ek bly by jou

    ––––––––

    ‘n Kort verhaal deur:

    Edward Hendriks

    Vanaf ’n idee van:

    Indy van Erp en Julie Arends

    Omslagbeeld:

    Evelien Hengeveld

    Kopiereg 2016 Edward Hendriks

    Alle regte voorbehou

    DIE SOMER

    Om op vakansie te gaan was altyd vir my een van die beste oomblikke van die jaar, maar nou sal dit vir altyd anders wees.

    Ek staar na die skitterende sterre op die gipsplafon. Ek kan nie slaap nie. Daar is ’n kol op my maag. Natuurlik lê ek altyd wakker die nag voor ons op vakansie gaan. Maar dan is dit oor opgewondenheid. Die vooruitsig om in die middel van die nag te vertrek, om die sonsopkoms vanuit die motor te sien, om die berge met hulle pieke vol sneeu uit die landskap te sien rys, en die wit bolletjies wat my ma uit die foelie uit haal en na die agterste bank oorgee...

    Die agterste bank, waar

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1