Vrouekeur

Stevie

“Jou dom tééf!” Pappa sê “teef” altyd so hard wanneer hy vir Mamma kwaad raak. Sy hele gesig trek so skeef en lelik en die spoeg spat van sy lippe af. Hy slaan op die tafel en sy vurk spring van sy bord af, smeer’n oranje pampoenstreep oor die wit tafeldoek. Ek en Mamma het dit vanoggend gewas, want Maandag is wasdag.

“Ek het net gedink …”

“Dis jou hele probleem. Jy dink!” Pappa slaan weer op die tafel en tref sy glas brandewyn. Dit breek en Mamma maak’n geluid soos Liela altyd gemaak het as sy onder Pappa se voete beland het. Ek mis my hondjie.

Die brandewyn maak’n ligbruin kol op die tafeldoek wat al hoe groter word.’n Rooi druppel val daarop.

“Kyk wat het jy my nou laat doen!” Die glas het Pappa se hand gesny.

Mamma spring op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related