Rooi Rose

TINARIE leef en laat leef

‘Ons woon in ’n wêreld waar dit heeltemal te maklik is om goed net weg te gooi. Ek glo jy moet alles ’n tweede kans gee - van meubels en diere tot mense’

Welkom, welkom,” sê Tinarie teatraal toe ons span haar die aand voor ons fotosessie vir ’n girls’ night by haar gunsteling-restaurant op Riebeek-Kasteel, Mama Cucina, ontmoet. Sy is in rooi getooi en die pragtige hangoorbelle bons terwyl haar hande en blink oë saam beduie oor wat die lekkerste pizza op die spyskaart is. Tussen die rooi geruite tafeldoeke en in die rustieke atmosfeer lyk Tinarie kompleet of sy die rol van gasvrou by die restaurant vertolk, merk iemand grappenderwys op.

“Ek bly al vyf jaar op Riebeek-Kasteel en dit is eintlik die enigste restaurant waarheen ek kom, ek is net so mal oor hul pizza en hulle ken my al hier. So ook die tannie by die poskantoor, en by die koffiewinkel weet hulle presies hoe ek my koffie drink en watter bone ek graag koop.”

Sy het min naby-familie in Suid-Afrika - haar ma is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related