Huisgenoot

’N DOKTER VIR POPPE

DIE hope vergruisde rots en skagtorings verklap dat ’n mens nog ’n myndorp nader.

Die inkomste uit goud wat diep uit die maag van die aarde losgeskeur word, voed die gemeenskap bo die grond.

Die skakelhuisie waar jy stilhou, lyk ook nes enige ander hier op Stilfontein in Noordwes. En die gasvryheid waarmee Annette Emdin jou verwelkom, is tipies van dié myngemeenskap.

Stap jy deur die voordeur, bevind jy jou eensklaps in ’n heel ander wêreld. Dis ’n fantasieland van glimlaggende gesiggies en keurige uitrustings wat die ene frille en valle is. ’n Oomblik lank staan jy verstar en spits jou ore vir vrolike kinderlaggies.

Maar dis die 52-jarige Annette

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related Books & Audiobooks