Huisgenoot

POPPE WAT TROOS

’NMENS moet een, twee, drie keer kyk – selfs dan is dit moeilik om te glo die baba op die foto is nie ’n regte, lewende een nie. En as jy dié “baba” of van haar “sibbes” optel, sou jy dalk nog meer verward voel, want die kroos mors ook met jou ander sintuie.

Druk jy een teen jou vas, voel en ruik dit nes ’n regte baba. Daar’s iets wat voel soos ’n hartkloppie, die hare voel so donsig soos dié van ’n nuwe mensie, en die koppie ruik soos dié van ’n pasgeborene.

Maar dis nie babas nie – dis poppe.

Poppe wat soveel soos regte, egte babas voel dat dit kan troos bring vir mense wat smag na ’n babalyfie in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks