Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘STRALEND OP 65!’

Anneline Kriel, ons gewese Mej. SA en Mej. Wêreld, geniet haar goudste jare op die romantiese eiland Mauritius saam met haar man, Peter Bacon

Anneline, jy lyk nog pragtig. Dis altyd lekker om oor jou te lees. Vir my is jy nog altyd die trots van Witbank, deesdae bekend as Emalahleni. Jy is nog altyd ’n baie goeie voorbeeld vir soveel ander.

NANCY

Jy is en bly die vrou wat ek al so baie jare lank bewonder. Jou energie is so suiwer en mooi en jou geselskap helend. Dankie dat jy deur al die jare die mooiste gesindheid teenoor almal getoon het.

LEON

Ek het jou op jou ma se begrafnis gesien ’n paar jaar gelede en jy lyk nog net so. Jy raak nie ouer nie. My man en jou broer Ertjies ken mekaar goed en het saam tennis gespeel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related