Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MY HART BARS VAN TROTS OOR MY KIND’

Toe Natasha Joubert van Centurion as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon is, was daar geen trotser mens as haar ma, Ninette, nie.

Sy is beeldskoon. En wat so mooi uitgestaan het van haar is dat sy haarself was. Terwyl sy die vrae beantwoord het, kon jy hoor sy is wie sy is, en sy is trots daarop. Mag God se liefde jou ten volle omring. Baie geluk!

LIZAAN

Elke dogter is haar ma se trots. Maar jy, Ninette, kan opreg uit jou nate bars van trots. Baie geluk. Ek is superbly Natasha het gewen. Sy was my gunsteling van die begin af. Sy is regtig beeldskoon, nes haar mamma.

ELMARIE

Baie geluk, Ninette. Ek kan sien waar Natasha haar looks vandaan kry. Sy was nog altyd my gunsteling; sy’s beeldskoon en verdien die kroon. Suid-Afrika is trots op haar. Baie sterkte met haar paadjie vorentoe.

LYNETTE

Sy is mooier as ’n mens, sou my oorlede pappa gesê het. En so afgerond. Sy verdien hierdie een honderd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related