Kuier

POPPIE SE GEHEIM

Brümilda sit rusteloos voor in die wiskundeklas. Haar oë is gerig op die tikkende horlosie op juffrou Maree se lessenaar terwyl haar voete ritmies beweeg op die maat van die pen wat sy op haar bank slaan. Dis die laaste periode van die dag en sy kan nie wag vir die geluid van die skoolklok om in haar bakoortjies te weergalm nie. Sy wil oudergewoonte vinnig genoeg by die skool wegkom om na die bekoorlike staaltjies van haar boesemvriend, antie Poppie, te gaan luister. Staaltjies oor antie Poppie se opwindende kinderjare wat haar wegvoer na ’n ander dimensie en haar laat vergeet van die wêreld wat op haar skouers rus.

Sy het antie Poppie ontmoet deur Boet, die opsigter wat by die weeshuis werk. Boet het elke middag koffie gaan drink by antie Poppie en Brümilda het altyd saam gepiekel en die twee is sedertdien boesemvriende. Die plooie op antie Poppie se gesig vertel hul eie stories.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related