Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE HUIS IS NOU DONKER SONDER OUERS’

Die lig het uit die huis verdwyn nadat covid sy ouers, Hennie en Stephanie, van hom weggeneem het, vertel Simon Meeding van Kakamas

Baie sterkte, Simon. Ek sal altyd my kuiers saam met jou pa in die roostuin onthou en koester. Staan vas, my kind. Ek het my man aan die begin van die jaar verloor.

KITTA

Ek is so jammer. Ek verstaan jou pyn. Albei my ouers is ook so wreed en kort ná mekaar van ons af weggeruk. Eers my pa op 12 Januarie, en toe my ma op 21 Januarie.

DILIA

Sterkte. Weet net my hart gaan uit na jou in dié bitter hartseer tyd. Jy het twee ongelooflike ouers gehad, en ek en oom Douglas gaan hulle vreeslik mis.

ENNA

Ek weet hoe dit voel. Ek is die enigste kind, en het ook albei my ouers ’n week uitmekaar weens covid-19 verloor. Ek kon nie eens behoorlik groet nie.

JAN

2 Port Elizabeth-ma verpletter deur haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related