SARIE KOS

TAFELSTORIES

lke persoon het glo minstens een Goeie Storie in hulle. My ouma Anna het presies vyf gehad, soos ’n Furby met vars batterye. Hierdie stories is oor en oor vertel, hetsy om te vermaak, te troos of – soos dit dikwels die geval was – te skok. Twee het onder die dubbelkategorieë van “Spook” en “Haarsorg” geval, siende dat beide gehandel het oor rustelose siele wat jou hare in jou slaap kam. (Ouma wás bekend vir haar netjiese hare.) Die derde was ’n donker komedie oor die dag toe ’n sirkusleeu vir Ouma geloer en lippe afgelek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related