Huisgenoot

Nuut op die rakke

OUMA HESTER EN DIE GETAWAY-KAR

Deur JANIE OOSTHUYSEN; illustrasies: ALEX VAN HOUWELINGEN en ALISTAIR ACKERMANN (Human & Rousseau, R135)

Mag alle vroue oud word op die manier wat Ouma Hester dit doen: Sy het ’n woeste rooikop, sy ontwerp vlieënde karre en het al jare lank ’n kontrak met die Krugerwildtuin vir 10 t olifantmis per jaar. Dié verwerk sy in omgewingsvriendelike, ekonomiese brandstof vir voertuie. Al waaroor sy haar skaam, is dat haar huis vol trofeë hang van toe sy nog in haar wilde jong dae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot6 min read
Die Groot Vergeet
‘KAREL, hoe laat is dit?!” Ag jinne tog, wanneer wil oom Jakob ’n bietjie laat lê? Hy vra ’n mens elke dag dieselfde ding: Waar is Lietie? Waar is Sammie en Kosie? Maar die belangrikste van almal is, waar is sy vrou? “Karel, hoe laat is dit?!” Die ti
Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra

Related Books & Audiobooks