Huisgenoot

Nuut op die rakke

VYF SEKONDES VOOR VRYDAG

Deur IHETTE SENEKAL

Tafelberg, R193*

Die verhaal in ’n neutedop.

Dis ’n soort coming-of-age-verhaal wat gaan oor Jana, ’n gr. 11-meisie met ’n droom om flieks te maak. Sy hou groot geheime en begeertes in haar hart, en dit bars om uit te kom.

Waar kom jy aan die storie?

Die idee vir ’n storie neem so stuk-stuk in my kop vorm aan, en die res ontwikkel terwyl ek skryf. Ek het beslis ’n doel met die storie gehad, eintlik meer as een: ’n verhaal wat lekker lees en waarmee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related