SARIE

Met skryf toor sy RIANA

Wanneer sy praat, sit die Afrikason in haar stem. Haar oë straal die eerlikheid van die veld uit en sy waai om haar skoon, soos die wind wat ritsel deur haar geliefde Wildernisbos. Dáár waar sy tussen “woud-drakies” (verkleurmannetjies), skilpaaie en die “katedrale van die natuur” (bome) ín die Tuinroete Nasionale Park woon.

SARIE se agterbladskrywer, Riana Scheepers, ’n bekroonde jeugboek-, kortverhaal-, romanskrywer en digter, het verlede jaar Stormkind (Tafelberg) uitgereik ná ’n stilte van sewe jaar. Net soos in baie van haar ander werke, het dié verhaal sterk vrouekarakters. “Stormkind is eenvoudig. Ek het langer as tien jaar daaraan geskryf. Dit is eerlik, gestroop. Die hoofkaraktertjie verloor haar ma. Dít was die dryfkrag vir die storie.” Agterna het sy besef dit verwys op ’n manier na haar eie verhaal. “Die kreatiewe proses is ’n vreemde gedoente.”

Op 61 erken Riana sy leer steeds om te skryf.

Sy is slim. “My susters en vriendinne is mooi. Ek is nie jaloers nie. Aan die Universiteit van die Vrystaat het ’n dosent gesê, “julle meisies kan kies of julle mooi of slim wil wees”,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related