SARIE

Langverwagte tweede roman stel nie teleur

BOEKUITTREKSEL Sien bl. 142

Sara is ’n inkommer en die spilpunt waarom die gebeure draai. Al wil sy ’n buitestander bly, maak Kaatjie Boskat se dogtertjie, Kuikentjie, haar hart week en raak sy stadigaan betrokke by die mense. Hoe sal haar vriendskap met Herklaas die oujongkêrel ontwikkel? Hulle het meer gemeen as wat sy ooit kon dink.

Lize vertel sy het wyd gereis om navorsing te doen oor die plekke en mense. Haar verste draaipunt was Rietfontein teen die Namibiese grens, sowat 1 900 km

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related