Huisgenoot

Nuut op die rakke

SPIKKELSTERRE OP MTWANA

Deur CHRISTIEN NESER

Tafelberg, R165*

Die lewe op Mtwana – waar van dagoud bobbejaantjies tot kaalbas aasvoëlkuikens gevoer word – is deesdae in die kollig met webkameras wat oral hang en Nederlandse studente wat wildervaring kom opdoen. Mieke wil die graagste van alles by die drie nuwe spikkelkatjies – jagluiperdbabas – wees, maar dan word haar sake deurmekaargekrap deur Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Watsenaam, wat vir die kinders kom “preek” oor die omgewing.

“Jy moenie te gou bly raak nie, Mieke. Katte gaan maklik dood van skok.” En net daar bars Fenyan Sebueng haar pienk ballonne van hoop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related