Rooi Rose

Antoinette STERK ÉN SAG

Ry jy deur Wellington en anderkant uit, in die rigting van Porseleinberg en Hermon, kry jy ’n klompie geboue wat lyk of dit vir ’n Hitchcock-fliek wag om te gebeur. Ag, of vir iets roerends romanties, want die nerfaf bakstene en vintagelyne van The Old Tannery het almal wat hulle aanmeld vir aktrise Antoinette Louw se somerse fotosessie in vervoering. Al is dit die heel koudste dag tot nog toe. Sowaar.

Die kleure van die nuwe seisoen is vir haar uitgekies: poeierpienk, koraal, sjampanje. Die lappies is dun, die windjie is skráál en Antoinette is dapper. Rustig. Haar tone is waarskynlik blou van die koue, maar haar blouselblou oë sê dis oukei, sy ken van uithou.

Die skiet van ’n voorbladfoto is natuurlik lekker, sê Antoinette, maar dit maak haar ’n klein bietjie hartseer as vroue dink dis net “bekendes” beskore omdat hulle hier of daar tekort skiet.

“Met sfl ’n span rondom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related