SARIE

Julle sê...

WAARDEER OOMBLIKKE VIR WAT DIT IS

Vandag luister ek na ’n gesprek en dit gaan so: “Jy is tien jaar oud en dit is Sondag, Mamma maak kos in die kombuis, Pappa maak vuur en sit op die bank, Sussie en Boetie is in hul kamers besig met hul eie dinge, máár almal is by die huis. Jy wat sit en lees in jou kamer besig om te droom, te droom oor eendag as jy groot is. Eendag as jy uit die huis is en jy jou eie besluite kan neem.”

Dan word jy groot, en “everyone is home” word Sondag in jou bed met Netflix en ’n bottel wyn. En jy besef, nooit ooit weer gaan almal van julle saam by die huis wees soos daardie Sondag lank terug nie. En dit vul jou met ’n alleenheid.

Die oomblik as jy jou tassies pak en by daardie huis uitstap, is jy alleen. Jou pad vorentoe moet jy alleen self

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekende akteurspaar ARMAND AUCAMP & SEAN VAN NOORDWYK Onder ’n ou eikeboom
Intiem, met net dertig van hul hartsmense daar, op ’n grasperk onder koel skadu’s. En op die ou end alles volhoubaar, presies soos hulle dit wou hê. Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk, destyds albei in Getroud met Rugby, is verlede De

Related