Huisgenoot

Waar kuspaadjies kruis

VERVLAKS!” Dit kom nou daarvan as ou vroue begin fietsry. Ek het geweet dit was ’n fout om die kuspaadjie te vat. Die son is nog nie behoorlik op nie, maar ek kry die fiets op sy kop en het net begin band afhaal toe ’n man in drafklere uitasem met ’n hond langs my stop.

“Kan ek help?” “Ek weet hoe,” sê ek. “Dis makliker as twee mense dit doen,” sê hy.

Met ’n “Daar’s hy, mooi ry!” hardloop hy verder. Ek roep ’n “Baie dankie, skuld jou ’n bier!” agterna.

Later die oggend stap ek deur my ma se strandhuis. Ons verkoop die huis, meubels en al. Sy is te oud om alleen te kom. My enigste suster woon in Berlyn, en ek kom byna nooit hierheen nie. Eintlik weet ek nie hoekom nie, want ek het altyd tydens skoolvakansies, maar om die een of ander rede dink ek nooit aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related