Huisgenoot

‘MY HOENERS, MY KINNERS’

BERTUS COETZEE (81), KAKEMIET EN HOENDERLIEFHEBBER

EK HET nooit my ouers gevra waarom hulle my Bertus genoem het nie, maar ek het iewers gehoor dit was my oupa se naam. Ma en Pa het gedink hulle gaan nie nog kinders hê nie, toe noem hulle my, hul enigste kind, Bertus.

In my ID staan Lambertus Phillippus. En toe kry ek wraggies ’n boetie daarna en hulle noem hom toe Gertjie.

Toe ek ’n kind was, was dit glad nie vir my lekker om ’n seunsnaam te hê nie. In die skool, wanneer die onderwysers die meisies se name in die register moes lees, was my naam nooit daar nie. Ek was altyd op die seuns se lys. Dan het almal in die klas vir my gelag. Noudat ek baie ouer is, pla my naam my glad nie.

Weet jy, my pa was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related