Huisgenoot

IN DIE LENGTE VAN DAE

ELIZABETH ANDERSON (100), PAARL, HOKKIESPELER

‘ONS was 12 kinders in ons huis in Skoolstraat. Dit was in die Noorder-Paarl. Ons het goeie ouers gehad. Hulle’t ons reg geleer. Elke Sondag in die kerk. Net drie van die 12 is oor.

Ek het altyd baie mooi na my ouers gekyk. Daar staan in die Bybel as jy mooi na jou ouers kyk, gaan jou dae verleng word. My dae is verleng.

Ek weet nie regtig wat ek gedoen het om 100 te word nie. Toe ek by my party kom, hoor ek ek is 100 jaar oud. God hou my staande. Ek lees elke dag my Bybel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related