Weg!

Een pot genot

Chakalakahoendernacho’s

Vir 4

Voorbereityd -0 minute

Gaarmaaktyd -5 minute

Oondtemperatuur Rooster

Jy benodig

 3 dik hoenderborsies, in happiegroot blokkies gesny
 - eetlepel olyfolie
 - blik (400 g) matige chakalaka
 - blik (400 g) rooi nierbone, gedreineer
 ’n hand vol vars spinasie, gekap
 ¼ koppie vars koljander, gekap
 250 g nacho-skyfies
 - koppie mozzarella, gerasper
 - klein rooi-ui, gekap
 - groot, ryp avo, in blokkies gesny

Só maak jy

1 Geur die hoender goed met sout en peper en braai in die olie tot goudbruin in ’n oondvaste pan. Roer die chakalaka, bone en spinasie by en verhit tot deurwarm. Roer die koljander by en verwyder van hitte.

2 Voorverhit die oond se rooster-element. Rangskik die nacho’s in konsentriese sirkels in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related