Venus doen ’n sloertoer!
Oct 01, 2021
2 minutes
– Willie Koorts
Venus oorheers al sedert die middel van 2021 die westelike horison as die helder Aandster. In die eerste week van November bereik die planeet letterlik sy hoogtepunt wanneer dit die hoogste draaipunt bokant die horison inneem. Vroeg in Desember is Venus ook op sy helderste.
Die Aarde is terselfdertyd onverpoosd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days