Ebook597 pages8 hours
Die uur van die engel: Stemme 3
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In 1837 het ’n engel aan ’n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor ’n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van hierdie roman. Die eerste verteller wat aan die woord kom, is ’n man in die hede wat sy tuisdorp ná baie jare weer besoek, en veral meer wil uitvind oor Daniël Steenkamp (Danie Versies), die skaapwagter wat die engel gesien het en wat ’n versameling eenvoudige, religieuse verse nagelaat het. Dan is daar die stemme uit die verlede wat verskillende perspektiewe op die gebeure bied: Dominee Heyns en later die onderwyser Jood wat albei van Daniël Steenkamp se verse publiseer; Daniël self, sy suster, en Heyns en Jood se weduwees. As iemand die verlede wil opteken, kan hy/sy slegs nog “kyk en luister, . . . maar om te verstaan, is nouliks meer moontlik. Die verlede is ’n ander land.” Hierdie woorde uit die roman is een van die hooftemas van Schoeman se drieluik Stemme.
Author
Karel Schoeman
Karel Schoeman word beskou as een van die grootste literêre geeste ooit in Afrikaans. Gedurende sy leeftyd het meer as 30 romans en tientalle geskiedkundige en outobiografiese werke uit sy pen verskyn. In 1998 ontvang hy die Orde van Ikhamanga. Sy romans verskyn ook in Nederland, die VSA en Frankryk. Schoeman is oorlede op 1 Mei 2017.
Read more from Karel Schoeman
By fakkellig Rating: 4 out of 5 stars4/5Klassiek reeks: Hierdie lewe: Stemme 2 Rating: 4 out of 5 stars4/5Titaan: ’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkepelinge: Aanloop tot 'n roman: Aanloop tot ’n roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: ’n Ander land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerliesfontein: Stemme 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Op 'n eiland Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Die uur van die engel
Related ebooks
Sondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatalekte: (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStil punt van die aarde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrekkerswee Met tekeninge van J.H. Pierneef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerbeel jou dis somer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVolmink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie melkweg en die miskruier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfstande Rating: 4 out of 5 stars4/5Reise van Isobelle Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatvoet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie stomme aarde: 'n keur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuys: ’n Grensroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Niggie Rating: 3 out of 5 stars3/5Vuilspel op die Vlaktes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBitter heuning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Versamelde werk - Sheila Cussons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVyf-en-veertig skemeraandsange: uit die eenbeendanser se werkruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Hoogty Rating: 5 out of 5 stars5/5Gebeente Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar wie snoei die rose in die nag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKuns-mis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLewensblik: Sketse oor die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKanaän Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Die uur van die engel
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die uur van die engel - Karel Schoeman
fS