Huisgenoot

‘EK IS NIEMAND SE HOERKIND MEER NIE’

SY RUBRIEKE oor die rykdom van die Afrikaanse taal bied ’n leesbuffet van die woorde waaraan hy so graag smul: koeterwaals, parvenu, pastiche*, om maar ’n paar te noem.

Dis “Woorde wat Wip”, soos sy rubriek in Rapport ook heet.

Maar een woord sleep al van kleintyd in sy leksikon – ’n woord aan die hart van sy innerlike stryd: “hoerkind”.

“Is ek goed genoeg of bly ek daardie buite-egtelike kind wat die kerk nie wou doop nie – die kind wat van die een na die ander huishouding gestuur is soos ’n warm patat?” vra die skrywer en joernalis Herman Lategan vandag.

Dis dan ook die titel van sy skreiend eerlike nuwe biografie: . En, gee hy toe, “reeds voor die boek op die rak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related