Agter Die Skerms
Vertel ons meer oor jouself. Ek is ’n Afrikaans-onderwyser by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. As die skool se tennisorganiseerder gaan ek ook af en toe op ’n toer in die kleine na plekke soos Bloemfontein, Bethlehem, Paarl en Mbombela. Ek i