Weg!

Vakansies lángs die pad

RUBRIEK

Dis ’n toneel wat ons almal ken: ’n Rooi driehoek, die gesinnetjie langs die mank motor, iemand wat sukkel met die jack – want dieselfde gesinsmotor wat hom tydens die hele skooljaar soos ’n hoofseun gedra het, rafel vakansietyd skielik uit soos einste hoofseun op ’n Plett Rage...

Toe ek klein was, het ons in Rustenburg gewoon, en later in Meyerton. Hiervandaan sou ons gesin elke jaar na veraf bestemmings toer. Dié reise het ’n paar vreeslike langs-die-pad-gaan-staaninsidente opgelewer wat steeds bydra tot lewendige gesprekke tydens familiekuiers. Want watter jaar het ons nou weer waar gaan staan, en was dit met die groen of die geel Kombi?

Soos ek en my sibbe tot die voltal van ses aangewas het, moes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related