Weg!

BRIEF UIT Windhoek

Ek is reeds voor sonop wakker by UrbanCamp. Die kamp is nog donker en stil, maar ’n halwe blok weg het die verkeer reeds begin roer op die Nelson Mandela-rylaan. My oggendroetine begin. Ek haal my Cadac-gasstofie uit die kattebak van my Subaru Forester en sit ’n pot water op. Nadat dit gekook het, maak ek koffie in ’n dompelpot. Die oomblik wanneer ek die kookwater afhaal, sit ek dadelik my pan op die vlam sodat oop waarop ek maroela-atjar uitskep. is klein, ronde vetkoekies wat ek ’n paar dae gelede by ’n straatkombuisie in Maun, Botswana, gekoop het. Die maroela-atjar het ek present gekry by Henk Lategan van die Baobab Biltong-padstal daar by Marnitz in Limpopo.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg3 min read
SA Deur ’n Lens
Die Suid-Afrikaanse Fotograaf van die Jaar is ’n relatief nuwe kompetisie wat in 2021 op die been gebring is deur die fotograaf William Steel met die doel om ons diverse landskappe, wildlewe en kulture en die breër Afrika-kontinent te vier, en ook om

Related