In September 2020, ná die Covid-19-inperking, het ek en my vrou, Teresa, besluit dat ons dringend ’n bietjie moet wegkom. Ons is vir twee weke Krugerwildtuin toe en het in die Onder-Sabie-, Skukuza-, Balule-, Olifantsen Mopani-kamp gebly. In hierdie tyd het ons 15 verskillende luiperds gesien, onder meer tussen Skukuza en Onder-Sabie, ook naby
MET MY EIE OË
Jul 28, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days