Weg!

VOORAF

Hiëna se kind laat luiperd les opsê

Die S90-grondpad suid van die Balulesatellietkamp in die Krugerwildtuin wou net begin vervelig raak toe ’n jakkalsie oor die pad draf. Net toe ons stilhou, sien ons ’n beweging in ’n groot bos langs die pad – ’n hiëna, wat lyk asof hy gevreet het. Skielik kom ’n groot luiperdmannetjie oor die pad gestap. Hy loop eers ’n draai en pyl toe reguit in die bos in – die hiëna laat spaander in die ander rigting.

Die hiëna was baie kleiner as die luiperd, maar nog lank nie klaar met Ta nie. Die luiperd sleep toe ’n vlakvarkkarkas by die bos uit. En voor ek my kom kry, is die hiëna weer daar.

Die stof dwarrel soos die twee oor die vlakvark stoei. Snaaks genoeg, lyk die luiperd versigtig; selfs lafhartig. Die hiëna stoei maklik die karkas uit die luiperd se kake, en sleep dit weer bos-in.

Die luiperd was nog nie heeltemal reg om sy middagete te laat vaar nie. Hy het twee keer tevergeefs dieselfde taktiek probeer.

Ná ’n ruk het twee kleiner hiënas by die partytjie aangesluit. Luiperd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg13 min read
Met Die Klein-Karoo Getoor
Ladismith is die plek waar my ma gebore en grootgeword het en ek hou al my hele lewe lank hier vakansie. Al langs die Klein-Swartberg lê valleie met vrugbare grond en bergwater en die mooiste plaasname: Voorbaat, Dwarsrivier, Buffelskloof, Hoeko, Abr

Related