Weg!

BRIEWE

Dra jou masker!

Ons is getroue wildtuinbesoekers en baie opgewonde dat die inperkingregulasies aangepas is en ’n besoek aan die Kruger nou weer toegelaat word. Ons het so gou as moontlik park toe gemik – hier heers nou ’n anderse rustigheid as tevore.

Hierdie komiese prentjie het ons op die H4-1-pad tussen Skukuza en Onder-Sabie begroet – dit lyk asof die buffelkoei ’n masker dra!

LOUISETTE LE ROUX, Mbombela

Die wildlewekenner L.D. VAN ESSEN sê: Gegewe die buffels tussen Skukuza en Onder-Sabie gesien is, het hulle heel waarskynlik in die oewerplantegroei van die Sabierivier gewei.

Die buffelkoei se hooftooisel is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid

Related