Jou Reis Begin (steeds) Hier
Ek moes onlangs van my persoonlike goed in die Media24-gebou in Kaapstad gaan haal. Die kantoor is al sedert Maart gesluit, nog voor die grendeltyd amptelik begin het, en ek moes noukeurig ’n lang lys voorwaardes nakom voordat ek die gebou binnegelaa