Weg!

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWER

C. Johan Bakkes is een van die gewildste reisskrywers in Afrikaans. Hy skryf soos hy praat: eerlik, op die man af en sonder pretensie. Hy reis weer wyd en na wilde plekke in sy nuwe boek, Erfgeld is swerfgeld: oor die waters na St. Helena-eiland, diep in yskoue Siberië in Rusland, doer in Chili se Atacama-woestyn in Suid-Amerika... Maar in dié outobiografiese boek reis hy ook veral na binne, “die ste-ste plek”, met sy oorlede pa as inspirasie en rigtingwyser. Hy vertel meer.

Wat het jou laat besluit om dié boek te skryf? Die boek het self besluit om geskryf te word. My eerste boek, Moertoe die vreemde in (2001), was my “laaste” boek. Soos al opgemerk is, is skryf vir my ’n neweproduk van die reis. Maar só maak die neerpen van die reis dat jy die “onthou” onthou.

Só sit ek in Desember 2018 in my eie kroeg in die Paarl. Ek verlang na my pa. Vir seker het ’n greep Duitse musiek en ’n fles Kaapse Rooi ’n rol gespeel. Ek onthou die stories wat hy my vertel het en skielik besef ek: Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Voëls
Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die
Weg1 min read
Groot Getalle
Op 3 April vier ons Wêreldnatuurlewedag! Ons vergeet soms dat Suid-Afrika ’n uitsonderlike natuurerfenis het; laat dié getalle jou geheue verfris: 19 485Die Krugerwildtuin se grondgebied in vierkante kilometer. Dis omtrent so groot soos Slowenië! Die
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull

Related