Weg!

BOEKE EN MUSIEK

Wreed én mooi is die dood – Verhale oor verlies, hunkering en heling

Saamgestel deur Tobie Wiese Jonathan Ball, R270 in boekwinkels

“Doodgaan is nie vir sissies nie. Dis vir ons almal.” Só meen die teoloog en skrywer Christina Landman in haar bydrae tot hierdie puik én nodige boek oor die laaste reis wat vir ons almal voorlê.

Die joernalis Tobie Wiese het ’n roerende bundel met meer as 30 verhale saamgestel deur van ons voorste skrywers en denkers, wat ook Weg-mense soos Dana Snyman en Johan van Wyk insluit.

In die Inleiding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Voëls
Dis nou al amper ’n dekade sedert die Peacock-gesin na die Kaap gesemigreer het. Ons wou uit die stad uit kom – iewers waar bokkies en skilpaaie jou beddings verniel, molle jou grasperk omdolwe en ’n mens nog so dan en wan ’n verkleurmannetjie in die
Weg1 min read
Groot Getalle
Op 3 April vier ons Wêreldnatuurlewedag! Ons vergeet soms dat Suid-Afrika ’n uitsonderlike natuurerfenis het; laat dié getalle jou geheue verfris: 19 485Die Krugerwildtuin se grondgebied in vierkante kilometer. Dis omtrent so groot soos Slowenië! Die
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull

Related