Weg!

BOEKE EN MUSIEK

Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme

deur Albert Blake, Jonathan Ball

R260 in boekwinkels

Robey Leibbrandt (1913-1966) se naam het al verskeie kere in Weg opgeduik, veral in stories oor die Namakwalandse kus. Leibbrandt was ’n voormalige polisieman en  Springbokbokser. Op 14 Junie 1941 het hy op ’n geheime Nazi-sending, Operasie Weissdorn, met ’n rubberbootjie by Koringkorrelbaai aan wal gekom.

Leibbrandt is sonder twyfel een van Suid-Afrika se kleurrykste karakters – iets tussen ’n plaaslike Rocky Balboa en John Rambo. In die skrywer Albert Blake se woorde: “ ’n Moeiliker man om te tem was daar beswaarlik te bevinde.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee
Weg3 min read
BRIEF UIT Cradock
Dis kort ná tien in die oggend wanneer ek saam met Misha en Billy Bob fontein toe stap. Misha is ’n labrador; al hinkepink en in haar laaste dae, maar nog ywerig om saam te stap veral as daar ’n kans is dat sy kan swem – en fontein toe beteken water

Related