Weg!

BRIEF UIT Cradock

Dis kort ná tien in die oggend wanneer ek saam met Misha en Billy Bob fontein toe stap. Misha is ’n labrador; al hinkepink en in haar laaste dae, maar nog ywerig om saam te stap veral as daar ’n kans is dat sy kan swem – en fontein toe beteken water toe. Billy Bob is ’n , meestal seker uit die borderkolliegenepoel, met ’n flambojante stert wat die janfrederike pal laat alarm maak as hy in die omtrek is – hulle dink seker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg7 min read
Toe Glad Nie Rustig Nie…
“Julle gaan rustig in Magaliesberg stap? Daai roetes is alles behalwe rustig!” hoor ek by talle mense wat hierdie omgewing goed ken. Een van hulle is my vriendin, Melanie van Zyl. Sy het die boodskap wat haar op ons avontuur saamnooi, effens verkeerd
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld

Related