Rapport

Saam in Antarktika – bladsy vir bladsy

Dream of a Lifetime: Crossing Antarctica deur Mike Horn. Uitgewer: Jonathan Ball. Prys: R250.

Tien jaar gelede in Kaapstad was ek vlugtig aan boord van Mike Horn se ekspedisie-seiljag, Pangaea. Mike het elke gas by dié mediageleentheid op die loopplank ingewag met ’n stewige handdruk-met-hupstootjie. ’n Niksvermoedende besoeker of twee is met ’n halwe tree tru gegroet.

Die boot, “ ’n 4x4 van die see”, het hy self gebou, bygestaan deur werklose mense van ’n krotbuurt in Brasilië. Aanboord was Horn opvallend hartlik, ’n onderhoudende geselser (ook in Afrikaans en ’n stuk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related