’n Lekker Kombi(nasie)
Jy kruie teen ’n pas uit, waarskynlik in donkierat sodat jy die rotse en slote kan vermy. Jy draai na jou geliefde wat met strak oë na die afgrond aan die linkerkant loer en sê: Skattebol, dís hoekom ons ’n 4x4 gekoop het. Verbeel jou ons het hierdie