Bestuur jouself vry
Nov 18, 2019
4 minutes
WOORDE MARCELLE VAN NIEKERK SKETS NICOLENE LOUW
‘Okei, moenie panic nie. Net soos ons geoefen het. Los die clutch stadig...”
Dié kalm woorde van die oom van die bestuurskool eggo nou nog êrens in my onderbewussyn – in daardie donker hoek waar ’n mens traumatiese herinneringe begrawe.
Ek kan die toneel in detail oproep, soos iets uit ’n gruwelfliek.
Die bloedige hitte van ’n somersdag op Stellenbosch. Die lang tou karre wat meter vir meter deur die vyfuurverkeer veg. Die siek gevoel in my maag toe die enjin kreun, ruk en vrek.
En toe die woedende mense wat soos een man op hulle toeter lê toe ek ná ’n paar sekondes nog nie weggetrek het nie: Net daar vergeet ek alles wat ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days