Weg!

Koningskos oor die kole

Vye met bloukaas en ham

Beïndruk jou gaste met dié voorgereg wat indrukwekkend lyk, maar verspotmaklik is om te maak. Baie dankie aan die leser Juliette Newman van Port Elizabeth wat dit gestuur het.

Genoeg vir 6 as voorgereg Bereidingstyd 10 minute Gaarmaaktyd Sowat 5 minute

Jy benodig

 12 ryp vye
 12 repies panchetta of swartwoudham
 1 houertjie (200 g) bloukaasgegeurde roomkaas
 ciabattabrood om voor te sit

Só maak jy

1 Sny ’n kruisie in elke vy en draai ’n repie rokerige ham om elkeen. Pak hulle in ’n groot vuurvaste pan of in individuele pannetjies. 2 Smelt die kaas in ’n potjie en giet dit oor die vye. 3 Sorg dat daar genoeg brood is om die sous in die pannetjie op te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related