TOEKA SE DAE
Nov 18, 2019
3 minutes
– Rey Janse van Rensburg
DIE AVONTURE VAN DIE BLOU KOMBI
y pa, Christie van Rensburg, se vriend Willie Howe van Jowell’s Garage op Springbok sê vroeg in 1969 vir Pa dis tyd vir ’n nuwe voertuig. Die enigste ryding wat hy sal oorweeg, is ’n bussie met ’n sondak waardeur hy ’n leer kan staanmaak om beter blomfoto’s te neem, antwoord my pa grappenderwys. (My pa was ’n fotograaf en die eienaar van Van’s Photos, ’n fotowinkel-en-drukkery, op die dorp.)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days