Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland
Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland
Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland
Ebook11 pages10 minutes

Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Ek het 'n lang pad deur die lewe geloop. Daar was laagtepunte en hoogtepunte, die eersgenoemde meer as die laasgenoemde. Hier en daar was daar hoogtepunte wat tot aan die einde van my dae by my sal bly. My kort verblyf op die Maskamberg naby Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap, en die tye wat ek soms met my vriend Toby Woodrow daar gedeel het, was so 'n hoogtepunt. In hierdie kort boekie vertel ek van een ware ervaring wat ons gedeel het.

LanguageAfrikaans
Release dateApr 2, 2015
ISBN9781311784445
Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland
Author

Chris de Villiers

Chris de Villiers is an electronics engineer by profession, technically retired but self-employed in order to earn a living. While doing his military service in 1968 he developed an interest in solo adventure, which, for him, meant long backpacking trips, sometimes with other people but mostly alone, which he preferred. Later he became an avid mountain biker, not in a competitive sense, but as an adventurer.Chris has a passion for writing, of which he admits that he has done too little, but hopes to develop to a higher level. He lives on a quiet, out-of-the-way farm in the Western Cape with his two dogs. Besides writing and solo adventure, his interests include photography, cooking, reading, astronomy, science and technology.

Related to Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

Related ebooks

Related articles

Reviews for Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland - Chris de Villiers

    Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

    Chris de Villiers

    Distributed by Smashwords

    Copyright 2015 Chris de Villiers

    ***~~~***

    Smashwords Edition, License Notes

    Thank you for downloading this ebook. This book remains the copyrighted property of

    the author, and may not be redistributed to others for commercial or non-commercial

    purposes. If you enjoyed this book, please encourage your friends to download their own

    copy from their favorite authorized retailer. Thank you for your support.

    ***~~~***

    Opgedra aan my vriend, Toby Woodrow

    ***~~~***

    Sowat 300 km noord van Kaapstad naby die Weskus is 'n klein dorpie met die naam van Vanrhynsdorp. Suid-oos van die dorp lê 'n pragtige berg, die Matzikamaberg, of Maskamberg soos die mense hierlangs dit noem. Teen die einde van 1993 het ek op 'n trapfiets daar aangekom en bo-op die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1