Weg! Ry & Sleep

POSBUS

Kamp is die beste!

Ons het drie jaar gelede besluit om ons vakansies in chalets vaarwel te roep en met tente te begin kamp. Vandag kan ek met ’n groot gerustheid in my hart sê dit was ’n goeie besluit.

Elke mens put iets anders uit kampering, en só geld dieselfde vir my, my vrou, Wilna, en ons kinders, Teagan en Aiden.

Kommunikasie is mos een van die groot struikelblokke in die huwelik. Ek en Wilna het ’n alewige meningsverskil oor hoe en waar die tent moet staan. Een jaar terwyl ons opslaan, stap die buurman nader en gee ons sy visitekaartjie. Hy was ’n prokureur en het seker gereken die kampopslanery gaan ons huwelik laat verbrokkel. Vandag slaan ons met ’n glimlag ’n perfekte kamp op.

Maar die kampplek is vol ander goeie bure ook.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry
Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota

Related