Weg! Ry & Sleep

Waarom tuis sit en wonder?

Ek en my vrou, Gert, het besluit om saam met ons vriende Smartie en Libet Genade sterre te gaan kyk op Sutherland, en so vertrek ons middel Oktober. Ons bespreek plek vir twee nagte in The Whitehouse Inn op die dorp.

Ons val in die pad en geniet eers ’n lekker koppie koffie op Matjiesfontein vóór ons afdraai Sutherland toe. Die Karoo is mos maar droog, maar steeds is die teer-pad wat deur die berge kronkel, ’n mooi gesig. Dit is 32 ºC en ons koel af met ’n koue bier in die “Withuis”. Dieselfde aand nog maak ons ’n draai by Jurg Wagener om sterre te kyk. (Jurg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry
Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota

Related