Weg! Platteland

Terug na die Vrystaatse vlaktes

Soms is dit ’n bedekte seën as ’n uitgewer nee sê vir ’n manuskrip. Die eerste vyf weergawes van my nuwe roman, Smit Motors, het gelukkig nooit die lig gesien nie.

Gelukkig? Dit het die gewaande kleindorpse mentaliteit aangevat. Ek het my hoofkarakter, Petra Smit, die Vrystaat ingestuur om die rassiste en homofobe te gaan regsien. Vir die pret sou sy boonop die burgermeester se dogter vry. Dit was nonsens. Dit was arrogant. Maar, belangriker nog, dit was nie ’n ware weerspieëling van my grootworddae op die platteland nie.

My pa was ’n bankbestuurder. Dus moes my ma elke vyf jaar inpak, trek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o

Related